Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “‘Wanneer julle die oes van julle land insamel, moet julle nie die rand van julle landery heeltemal afoes en die oorblyfsels van julle oes optel nie.+ Julle moet dit los vir die arme*+ en vir die uitlander wat onder julle woon.+ Ek is Jehovah julle God.’”

  • Deuteronomium 24:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “Wanneer julle die oes op julle landerye insamel en julle ’n graanbondel op die landery vergeet het, moet julle nie teruggaan om dit te gaan haal nie. Dit moet daar gelos word vir die uitlander wat onder julle woon, die weeskind en die weduwee,+ sodat Jehovah julle God julle kan seën in alles wat julle doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel