Deuteronomium 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Julle is kinders van Jehovah julle God. Julle mag nie julleself sny+ of julle voorkop kaal skeer vir ’n dooie persoon nie.+
14 “Julle is kinders van Jehovah julle God. Julle mag nie julleself sny+ of julle voorkop kaal skeer vir ’n dooie persoon nie.+