9 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou suster hê nie, of sy nou die dogter van jou pa of die dogter van jou ma is en of sy nou in dieselfde huisgesin gebore is of nie.+
22 “‘Vervloek is die persoon wat seksuele omgang het met sy suster, of dit nou die dogter van sy pa of die dogter van sy ma is.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)