Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 9:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Aäron het onmiddellik na die altaar gegaan en die kalf geslag wat ’n sonde-offer vir homself was.+ 9 Toe het Aäron se seuns die bloed+ vir hom aangebied, en hy het sy vinger in die bloed gesteek en dit aan die horings van die altaar gesmeer, en hy het die res van die bloed aan die voet van die altaar uitgegooi.+

  • Levitikus 16:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Hy moet dan uitgaan na die altaar,+ wat voor Jehovah is, en daarvoor versoening doen, en hy moet van die bul se bloed en van die bok se bloed neem en dit aan elkeen van die horings van die altaar smeer.

  • Hebreërs 9:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Ja, volgens die Wet word byna alles met bloed gereinig,+ en as bloed nie uitgestort word nie, word geen sondes vergewe nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel