Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 4:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Hulle moet ook ’n blou doek gooi oor die tafel vir die offerbrode,+ en hulle moet die skottels, die bekers, die bakke en die kanne van die drankoffer daarop neersit.+ Die brode wat gereeld geoffer word,+ moet daarop bly.

  • 1 Kronieke 9:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Party van die Kehatiete, hulle broers, het die verantwoordelikheid gehad om die stapelbrode*+ elke sabbat voor te berei.+

  • 2 Kronieke 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek gaan nou ’n huis vir die naam van Jehovah my God bou. Ek sal dit vir hom heilig sodat ek geurige reukwerk+ voor hom kan brand, sodat die stapelbrode*+ altyd daar gesit kan word en sodat brandoffers gebring kan word in die oggend en in die aand,+ op die Sabbatte,+ op die nuwemane+ en gedurende die feestye+ van Jehovah ons God. Dit is die dinge wat Israel altyd moet doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel