Levitikus 24:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Jy moet fynmeel neem en 12 ringvormige brode daarmee bak. Twee tiendes van ’n efa* moet vir elke brood gebruik word. 6 Jy moet hulle in twee stapels, ses in ’n stapel,+ op die tafel van suiwer goud voor Jehovah neersit.+
5 “Jy moet fynmeel neem en 12 ringvormige brode daarmee bak. Twee tiendes van ’n efa* moet vir elke brood gebruik word. 6 Jy moet hulle in twee stapels, ses in ’n stapel,+ op die tafel van suiwer goud voor Jehovah neersit.+