Levitikus 25:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Jy mag hom nie wreed behandel nie,+ en jy moet jou God vrees.+ Spreuke 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Vrees* vir Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase haat wysheid en dissipline.+ Spreuke 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+
13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+