Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 97:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+

      Hy bewaar die lewe van sy lojales.+

      Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+

  • Psalm 101:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Ek sal niks wat waardeloos is, voor my oë stel nie.

      Ek haat die dade van dié wat afwyk van wat reg is.+

      Ek sal niks met hulle te doen hê nie.*

  • Spreuke 16:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Deur lojale liefde en getrouheid is vergifnis van sonde moontlik,+

      en vrees vir Jehovah laat ’n mens slegte dinge vermy.+

  • Romeine 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Laat julle liefde sonder skynheiligheid wees.+ Haat wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel