Deuteronomium 28:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Jehovah sal julle tref met tering, brandende koors,+ inflammasie, koorsige hitte, die swaard,+ verskroeiende wind en swamsiektes.+ En hulle sal julle agtervolg totdat julle vergaan het. Deuteronomium 28:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Die vrug van jou grond en jou hele opbrengs sal geëet word deur ’n volk wat jy nie ken nie,+ en jy sal altyd uitgebuit en onderdruk word. Rigters 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 As Israel saad gesaai het, het Miʹdian en Aʹmalek+ en die Oosterlinge+ hulle aangeval.
22 Jehovah sal julle tref met tering, brandende koors,+ inflammasie, koorsige hitte, die swaard,+ verskroeiende wind en swamsiektes.+ En hulle sal julle agtervolg totdat julle vergaan het.
33 Die vrug van jou grond en jou hele opbrengs sal geëet word deur ’n volk wat jy nie ken nie,+ en jy sal altyd uitgebuit en onderdruk word.