Deuteronomium 32:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hulle sal uitgeput wees van die honger+en verteer word deur brandende koors en bittere vernietiging.+Ek sal die tande van diere teen hulle stuur,+en die gif van reptiele van die stof. Jeremia 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “‘Ek sal vier rampe* oor hulle laat kom,’+ sê Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, die honde om weg te sleep en die voëls van die hemel en die diere van die aarde om te verslind en te vernietig.+
24 Hulle sal uitgeput wees van die honger+en verteer word deur brandende koors en bittere vernietiging.+Ek sal die tande van diere teen hulle stuur,+en die gif van reptiele van die stof.
3 “‘Ek sal vier rampe* oor hulle laat kom,’+ sê Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, die honde om weg te sleep en die voëls van die hemel en die diere van die aarde om te verslind en te vernietig.+