3 In die 8ste jaar nadat hy koning geword het, toe hy nog maar ’n seun was, het hy die God van sy voorvader Dawid begin dien,+ en in die 12de jaar het hy Juda en Jerusalem begin reinig+ deur die offerhoogtes,+ die heilige pale en die beelde+ te verwyder.