14 “Jaïr,+ die seun van Manasʹse, het die hele Argob-streek+ tot by die grens van die Gesuriete en die Maägatiete+ geneem, en hy het daardie dorpies van Basan na homself vernoem, Hawwot-Jaïr.*+ Die dorpies het vandag nog daardie naam.
29 Moses het ook ’n erfdeel aan elke familie van die halwe stam van Manasʹse gegee.+30 Hulle gebied het gestrek van Mahanaʹim+ af en het die hele Basan ingesluit, die hele koninkryk van koning Og van Basan, en al die tentdorpe van Jaïr+ in Basan, 60 plekke.