Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:32-34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 “‘Wat die huise in die stede van die Leviete+ betref – die Leviete sal die permanente reg hê om dit terug te koop. 33 As die eiendom van die Leviete nie teruggekoop word nie, moet die huis wat in hulle stad verkoop is, ook in die Jubeljaar teruggegee word,+ want die huise in die stede van die Leviete is hulle eiendom onder die Israeliete.+ 34 En die weiveld+ om hulle stede mag nie verkoop word nie, want dit is hulle permanente besitting.

  • Josua 21:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Die Israeliete het dus op bevel van Jehovah die volgende stede+ en hulle weivelde uit hulle eie erfdeel aan die Leviete gegee.+

  • 2 Kronieke 11:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Die Leviete het hulle weivelde en hulle eiendom verlaat+ en na Juda en Jerusalem gegaan omdat Jeroʹbeam en sy seuns hulle nie toegelaat het om as priesters vir Jehovah te dien nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel