2 Kronieke 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die Leviete het hulle weivelde+ en hulle besitting+ verlaat en toe na Juda en Jerusalem gekom,+ omdat Jeroʹbeam+ en sy seuns hulle ontslaan het+ sodat hulle Jehovah nie meer as priesters kon dien nie.
14 Want die Leviete het hulle weivelde+ en hulle besitting+ verlaat en toe na Juda en Jerusalem gekom,+ omdat Jeroʹbeam+ en sy seuns hulle ontslaan het+ sodat hulle Jehovah nie meer as priesters kon dien nie.