33 En sy het weer swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Dit is omdat Jehovah geluister het, want ek was nie geliefd nie, en daarom het hy my ook hierdie een gegee.” Toe het sy hom Siʹmeon*+ genoem.
12 Die stam van Siʹmeon sal langs hom kamp opslaan. Die hoofman van die kinders van Siʹmeon is Seluʹmiël,+ die seun van Suriʹsaddai. 13 Daar is 59 300 in sy leërmag geregistreer.+