Eksodus 40:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 En gedurende die Israeliete se hele reis het hulle kamp opgebreek elke keer wanneer die wolk van die tabernakel af opgelig het.+ Psalm 78:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hy het hulle in die dag met ’n wolk gelei,en deur die hele nag met die lig van ’n vuur.+
36 En gedurende die Israeliete se hele reis het hulle kamp opgebreek elke keer wanneer die wolk van die tabernakel af opgelig het.+