Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 En gedurende die Israeliete se hele reis het hulle kamp opgebreek elke keer wanneer die wolk van die tabernakel af opgelig het.+

  • Numeri 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Daar is altesaam 186 400 in die leërmagte van die kamp van Juda geregistreer. Hulle moet eerste wegtrek.+

  • Numeri 2:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Daar is altesaam 151 450 in die leërmagte van die kamp van Ruben geregistreer, en hulle moet tweede wegtrek.+

      17 “Wanneer die tent van samekoms verskuif word,+ moet die kamp van die Leviete in die middel van die ander kampe wees.

      “Hulle moet in dieselfde volgorde reis as wat hulle kamp opslaan,+ elkeen op sy plek, volgens hulle driestamgroepe.

  • Numeri 2:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 “Daar is altesaam 108 100 in die leërmagte van die kamp van Eʹfraim geregistreer, en hulle moet derde wegtrek.+

  • Numeri 2:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Daar is altesaam 157 600 in die kamp van Dan geregistreer. Hulle moet laaste onder die driestamgroepe van Israel wegtrek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel