Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 2:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En die priester van Miʹdian+ het sewe dogters gehad. Hulle het gekom om water te skep en om die drinkbakke vol te maak sodat hulle hulle pa se kleinvee water kon gee.

  • Eksodus 2:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Toe hulle by die huis kom by hulle pa, Reʹhuel,*+ het hy verbaas gevra: “Hoe het julle vandag so gou huis toe gekom?”

  • Eksodus 3:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Moses het ’n herder geword en die kleinvee van sy skoonpa Jetro,+ die priester van Miʹdian, opgepas. Op ’n dag het hy die kleinvee na die westekant van die wildernis gelei en gekom by die berg van die ware God, by Horeb.+

  • Eksodus 18:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 En Jetro, die priester van Miʹdian, Moses se skoonpa,+ het gehoor van alles wat God vir Moses en vir sy volk Israel gedoen het toe Jehovah Israel uit Egipte uitgelei het.+

  • Eksodus 18:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En Jetro, Moses se skoonpa, het saam met Moses se seuns en sy vrou na Moses toe gekom in die wildernis waar hy by die berg van die ware God+ kamp opgeslaan het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel