Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die gees van Jehovah sal jou krag gee,+ en jy sal saam met hulle profeteer en soos ’n ander mens word.+

  • 2 Konings 2:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Toe die seuns van die profete wat in Jeʹrigo was, hom van ver af sien, het hulle gesê: “Die gees van Eliʹa rus op Eliʹsa.”+ Daarom het hulle na hom toe gegaan en voor hom na die grond toe neergebuig.

  • Nehemia 9:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 U het u goeie gees gegee om hulle insig te gee,+ en u het nie u manna van hulle teruggehou nie,+ en u het vir hulle water gegee wanneer hulle dors was.+

  • Handelinge 2:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 ‘“En in die laaste dae,” sê God, “sal ek van my gees op alle soorte mense* uitstort, en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel