Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Ek sal neerdaal+ en daar met jou praat,+ en ek sal van die gees+ wat op jou is, wegneem en dit op hulle plaas, en hulle sal jou help om die las van die volk te dra, sodat jy dit nie alleen hoef te dra nie.+

  • Numeri 11:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Toe het Jehovah in ’n wolk neergedaal+ en met hom gepraat+ en van die gees+ wat op hom was, weggeneem en dit op elkeen van die 70 ouermanne geplaas. En toe die gees op hulle kom, het hulle soos profete begin optree,*+ maar hulle het dit net hierdie een keer gedoen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel