-
Numeri 14:33, 34Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
33 En julle kinders sal 40 jaar+ lank herders in die wildernis wees, en hulle sal die gevolge dra vir julle dade van ontrouheid,* totdat die laaste van julle lyke in die wildernis val.+ 34 Julle sal 40 jaar+ lank die gevolge dra van julle oortredings, volgens die getal dae dat julle die land verken het, 40 dae,+ ’n dag vir ’n jaar, ’n dag vir ’n jaar, want julle sal weet wat dit beteken om my teë te staan.*
-