Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Jehovah het toe vir Moses gevra: “Hoe lank gaan julle weier om my gebooie en my wette te gehoorsaam?+

  • Numeri 14:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Nie een van die manne wat my heerlikheid en my tekens gesien het+ wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en wat my nogtans al tien keer getoets het+ en nie na my stem geluister het nie,+ 23 sal ooit die land sien wat ek aan hulle vaders met ’n eed belowe het nie. Nee, nie een van dié wat my sonder respek behandel, sal dit sien nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel