-
Levitikus 22:18, 19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 “Sê vir Aäron en sy seuns en al die Israeliete: ‘As ’n Israelitiese man of ’n uitlander wat in Israel woon ’n brandoffer vir Jehovah aanbied+ om sy geloftes na te kom of om ’n vrywillige offer te gee,+ 19 moet hy ’n manlike dier sonder gebrek+ uit die beeste, uit die jong skaapramme of uit die bokke aanbied om goedkeuring te verkry.
-