Levitikus 22:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘En as ’n man ’n gemeenskapsoffer+ vir Jehovah aanbied om ’n gelofte te betaal+ of as ’n vrywillige gawe, moet dit, om goedkeuring te verkry, een sonder gebrek uit die beeste of die kleinvee wees. Hoegenaamd geen gebrek moet daaraan wees nie.
21 “‘En as ’n man ’n gemeenskapsoffer+ vir Jehovah aanbied om ’n gelofte te betaal+ of as ’n vrywillige gawe, moet dit, om goedkeuring te verkry, een sonder gebrek uit die beeste of die kleinvee wees. Hoegenaamd geen gebrek moet daaraan wees nie.