28 Sê vir hulle: ‘“So waar as wat ek lewe,” sê Jehovah, “ek sal aan julle doen presies wat ek julle hoor sê het!+ 29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, almal van julle wat 20 jaar en ouer is en wat geregistreer is, almal wat teen my gekla het.+