5 Toe het hy vir Korag en al sy ondersteuners gesê: “Môreoggend sal Jehovah bekend maak wie aan hom behoort+ en wie heilig is en wie hom moet nader,+ en wie hy ook al kies,+ sal hom nader.
10 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Sit Aäron se staf+ terug voor die Getuienis as iets wat bewaar moet word as ’n teken+ vir die kinders van opstandigheid,+ sodat hulle klagtes teen my kan ophou en sodat hulle nie sterf nie.”