Eksodus 34:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Moses het toe teen die berg Siʹnai afgeklim, en die twee tablette van die Getuienis was in sy hande.+ Toe hy teen die berg afklim, het Moses nie geweet dat sy gesig lig uitstraal omdat hy met God gepraat het nie.
29 Moses het toe teen die berg Siʹnai afgeklim, en die twee tablette van die Getuienis was in sy hande.+ Toe hy teen die berg afklim, het Moses nie geweet dat sy gesig lig uitstraal omdat hy met God gepraat het nie.