Numeri 1:51 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 Wanneer die tabernakel verskuif moet word, moet die Leviete dit afbreek.+ En wanneer die tabernakel weer opgeslaan moet word, moet die Leviete dit doen. Enigiemand anders* wat nader kom, moet doodgemaak word.+ Numeri 3:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterlike pligte uitvoer.+ Enigiemand anders* wat nader kom, moet doodgemaak word.”+
51 Wanneer die tabernakel verskuif moet word, moet die Leviete dit afbreek.+ En wanneer die tabernakel weer opgeslaan moet word, moet die Leviete dit doen. Enigiemand anders* wat nader kom, moet doodgemaak word.+
10 Jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterlike pligte uitvoer.+ Enigiemand anders* wat nader kom, moet doodgemaak word.”+