Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Aäron en sy seuns moet die vleis van die ram en die brood wat in die mandjie is, by die ingang van die tent van samekoms eet.+

  • Levitikus 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘En dít is die wet van die graanoffer:+ Julle, die seuns van Aäron, moet dit voor Jehovah voor die altaar aanbied.

  • Levitikus 6:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Aäron en sy seuns moet eet wat daarvan oorbly.+ Dit moet as ongesuurde brood op ’n heilige plek geëet word. Hulle moet dit in die voorhof van die tent van samekoms eet.+

  • Levitikus 10:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het Moses met Aäron gepraat en met Eleaʹsar en Iʹtamar, sy seuns wat oorgebly het: “Neem wat van die graanoffer van Jehovah se vuuroffers oorgebly het en eet dit as ongesuurde brood naby die altaar,+ want dit is iets besonder heiligs.+ 13 Julle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is ’n voorsiening vir jou en vir jou seuns uit Jehovah se vuuroffers, want dit is wat ek beveel is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel