Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns+ as iets besonder heiligs+ van die vuuroffers wat aan Jehovah gebring word.

  • Levitikus 5:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die priester moet vir hom versoening doen vir die sonde wat hy gepleeg het, enigeen van hierdie sondes, en hy sal vergewe word.+ Die res van die offer moet die priester s’n word,+ soos in die geval van die graanoffer.’”+

  • Esegiël 44:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Dit sal hulle wees wat die graanoffer,+ die sonde-offer en die skuldoffer+ eet, en alles in Israel wat iemand aan God toegewy het, sal hulle s’n word.+

  • 1 Korintiërs 9:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Weet julle nie dat die manne wat heilige take verrig, die dinge van die tempel eet en dat dié wat gereeld by die altaar dien, ’n deel by die altaar ontvang nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel