Numeri 18:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Jehovah het verder vir Aäron gesê: “Ek het jou aangestel oor die bydraes wat aan my gegee word.+ Ek het ’n deel van al die heilige dinge wat deur die Israeliete bygedra word, as ’n permanente voorsiening aan jou en jou seuns gegee.+ Numeri 18:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Die beste van die olie en die beste van die nuwe wyn en die graan, die eerste opbrengs*+ wat hulle aan Jehovah gee, dít gee ek aan jou.+
8 Jehovah het verder vir Aäron gesê: “Ek het jou aangestel oor die bydraes wat aan my gegee word.+ Ek het ’n deel van al die heilige dinge wat deur die Israeliete bygedra word, as ’n permanente voorsiening aan jou en jou seuns gegee.+
12 “Die beste van die olie en die beste van die nuwe wyn en die graan, die eerste opbrengs*+ wat hulle aan Jehovah gee, dít gee ek aan jou.+