Levitikus 22:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Sê vir Aäron en sy seuns dat hulle versigtig moet wees wanneer hulle die heilige dinge van die Israeliete hanteer* en dat hulle nie my heilige naam moet ontheilig+ in verband met die dinge wat hulle vir my heilig nie.+ Ek is Jehovah. Levitikus 22:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hulle moenie die heilige dinge van die Israeliete wat hulle vir Jehovah bydra,+ ontheilig
2 “Sê vir Aäron en sy seuns dat hulle versigtig moet wees wanneer hulle die heilige dinge van die Israeliete hanteer* en dat hulle nie my heilige naam moet ontheilig+ in verband met die dinge wat hulle vir my heilig nie.+ Ek is Jehovah.