Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 7:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Elkeen het sy staf neergegooi, en die stawwe het groot slange geword, maar Aäron se staf het hulle stawwe ingesluk.

  • Eksodus 7:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Daarna het Jehovah vir Moses gesê: “Sê vir Aäron: ‘Neem jou staf en steek jou hand uit oor die waters van Egipte,+ oor sy riviere, oor sy kanale,* oor sy vleie+ en oor al sy damme sodat dit bloed kan word.’ Daar sal bloed wees in die hele Egipte, selfs in die houers van hout en klip.”

  • Numeri 17:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Sit Aäron se staf+ terug voor die Getuienis as iets wat bewaar moet word as ’n teken+ vir die kinders van opstandigheid,+ sodat hulle klagtes teen my kan ophou en sodat hulle nie sterf nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel