38 En die priester Aäron het op bevel van Jehovah teen die berg Hor opgeklim, en hy het daar gesterf in die 40ste jaar nadat die Israeliete Egipte verlaat het, in die vyfde maand, op die eerste van die maand.+
50 Dan sal jy sterf op die berg waarteen jy sal opklim en tot jou volk versamel word,* net soos jou broer Aäron op die berg Hor gesterf het+ en tot sy volk versamel is,