1 Korintiërs 10:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, sodat ons nie skadelike dinge moet begeer net soos hulle dit begeer het nie.+ 1 Korintiërs 10:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Laat ons Jehovah* ook nie toets,+ soos party van hulle hom getoets het en toe deur die slange doodgemaak is nie.+
6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, sodat ons nie skadelike dinge moet begeer net soos hulle dit begeer het nie.+
9 Laat ons Jehovah* ook nie toets,+ soos party van hulle hom getoets het en toe deur die slange doodgemaak is nie.+