Numeri 16:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 En die aarde het oopgegaan* en hulle ingesluk, saam met hulle huisgesinne en almal wat aan Korag behoort het+ en al hulle besittings. Numeri 16:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Toe het ’n vuur van Jehovah af gekom+ en die 250 manne verteer wat die reukwerk geoffer het.+ Psalm 106:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 ’n Vuur het onder hulle groep gebrand. ’n Vlam het die goddeloses verteer.+
32 En die aarde het oopgegaan* en hulle ingesluk, saam met hulle huisgesinne en almal wat aan Korag behoort het+ en al hulle besittings.