Jeremia 32:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 ‘Ek sal hulle bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle in my groot woede en groot verontwaardiging+ verstrooi het, en ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle in veiligheid laat woon.+ Jeremia 32:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Ek sal bly wees om goeie dinge vir hulle te doen,+ en ek sal hulle met my hele hart en met my hele siel* stewig in hierdie land plant.’”+
37 ‘Ek sal hulle bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle in my groot woede en groot verontwaardiging+ verstrooi het, en ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle in veiligheid laat woon.+
41 Ek sal bly wees om goeie dinge vir hulle te doen,+ en ek sal hulle met my hele hart en met my hele siel* stewig in hierdie land plant.’”+