Eksodus 7:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Moses was 80 jaar oud en Aäron 83 jaar oud toe hulle met Farao gepraat het.+ Deuteronomium 34:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Moses was 120 jaar oud toe hy gesterf het.+ Sy oë het nie dof geword nie en sy krag het hom nie verlaat nie. Handelinge 7:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “Toe hy 40 geword het, het hy besluit* om te gaan kyk hoe dit met sy broers, die Israeliete, gaan.+
7 Moses was 120 jaar oud toe hy gesterf het.+ Sy oë het nie dof geword nie en sy krag het hom nie verlaat nie.
23 “Toe hy 40 geword het, het hy besluit* om te gaan kyk hoe dit met sy broers, die Israeliete, gaan.+