Eksodus 4:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Jy moet vir Farao sê: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Israel is my seun, my eersgeborene.+ Deuteronomium 32:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Julle het die Rots wat julle Vader geword het, vergeet,+en julle het nie die God wat aan julle geboorte gegee het, onthou nie.+ Jesaja 63:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want u is ons Vader.+ Hoewel Abraham ons dalk nie ken nieen Israel ons moontlik nie erken nie,is u, o Jehovah, ons Vader. U naam is: Ons Terugkoper van lank gelede.+
18 Julle het die Rots wat julle Vader geword het, vergeet,+en julle het nie die God wat aan julle geboorte gegee het, onthou nie.+
16 Want u is ons Vader.+ Hoewel Abraham ons dalk nie ken nieen Israel ons moontlik nie erken nie,is u, o Jehovah, ons Vader. U naam is: Ons Terugkoper van lank gelede.+