Eksodus 13:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “As julle seuns julle later vra: ‘Wat beteken dit?’ dan moet julle vir hulle sê: ‘Jehovah het ons met ’n magtige hand uit Egipte, uit die huis van slawerny, gebring.+ Psalm 44:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 O God, ons het met ons eie ore gehoor,ons voorvaders het vir ons vertel,+wat u in hulle tyd gedoen het,in die tyd van lank gelede.
14 “As julle seuns julle later vra: ‘Wat beteken dit?’ dan moet julle vir hulle sê: ‘Jehovah het ons met ’n magtige hand uit Egipte, uit die huis van slawerny, gebring.+
44 O God, ons het met ons eie ore gehoor,ons voorvaders het vir ons vertel,+wat u in hulle tyd gedoen het,in die tyd van lank gelede.