Hosea 14:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Wie is wys? Laat hom hierdie dinge verstaan. Wie is verstandig? Laat hom dit begryp. Want die weë van Jehovah is reg,+en die regverdiges sal dit volg. Maar die oortreders sal daarop struikel.
9 Wie is wys? Laat hom hierdie dinge verstaan. Wie is verstandig? Laat hom dit begryp. Want die weë van Jehovah is reg,+en die regverdiges sal dit volg. Maar die oortreders sal daarop struikel.