Hosea 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+ Hosea Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 14:9 Jehovah se dag, bl. 86-88 Die Wagtoring,2005/11/15, bl. 31
9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+