-
Numeri 27:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Nadat jy dit gesien het, sal jy sterf,*+ net soos jou broer Aäron,+ 14 want toe die gemeenskap van Israel in die wildernis Zin met my gestry het, het jy in opstand gekom teen my bevel om my voor hulle te heilig deur middel van die waters.+ Dit is die waters van Meʹriba+ by Kades+ in die wildernis Zin.”+
-
-
Deuteronomium 34:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Jehovah het toe vir hom gesê: “Dít is die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed belowe het deur te sê: ‘Aan jou nakomelinge* sal ek dit gee.’+ Ek het jou dit met jou eie oë laat sien, maar jy sal nie daarheen oortrek nie.”+
5 Daarna het Moses, die kneg van Jehovah, daar in die land Moab gesterf, net soos Jehovah gesê het.+
-