Genesis 49:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Siʹmeon en Levi is broers.+ Hulle wapens is instrumente van geweld.+ Numeri 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Kyk! Ek neem die Leviete onder die Israeliete uit in die plek van al die eersgeborenes* van die Israeliete,+ en die Leviete sal myne word.
12 “Kyk! Ek neem die Leviete onder die Israeliete uit in die plek van al die eersgeborenes* van die Israeliete,+ en die Leviete sal myne word.