Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 29:33, 34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 En sy het weer swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Dit is omdat Jehovah geluister het, want ek was nie geliefd nie, en daarom het hy my ook hierdie een gegee.” Toe het sy hom Siʹmeon*+ genoem. 34 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal my man aan my geheg raak, want ek het vir hom drie seuns gegee.” Daarom is hy Levi*+ genoem.

  • Genesis 35:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Die seuns wat Jakob by Lea gehad het, was Ruben, sy eersgeborene,+ toe Siʹmeon, Levi, Juda, Isʹsaskar en Seʹbulon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel