Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 13:24-28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Verder het Moses ’n erfdeel aan die stam van Gad gegee, aan elke familie van die Gadiete, 25 en hulle gebied het Jaser+ en al die stede van Giʹlead ingesluit, sowel as die helfte van die land van die Ammoniete+ tot by Aʹroër, wat oorkant Rabba+ is. 26 Dit het ook die gebied van Hesbon+ tot by Ramat-Mispe en Beʹtonim ingesluit, en van Mahanaʹim+ tot by die grens van Debir, 27 en Bet-Haram, Bet-Nimra,+ Sukkot+ en Safon, wat in die vallei is, die res van die koninkryk van koning Sihon van Hesbon,+ naamlik die oostekant van die Jordaanrivier tot aan die Kinneʹret-see.*+ 28 Dit was die erfdeel van die families van die Gadiete, met die stede en die omliggende dorpies.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel