Rigters 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 In daardie tyd het Manoʹag,+ ’n man uit die stam van Dan,+ in Sora+ gewoon. Sy vrou was onvrugbaar en kinderloos.+ Rigters 13:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Later het die vrou aan ’n seun geboorte gegee en hom Simson+ genoem. Terwyl die seun grootgeword het, het Jehovah hom bly seën. Rigters 15:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het hy die een ná die ander doodgemaak in ’n groot slagting, en daarna het hy in ’n grot* by Etam gaan woon. Rigters 15:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 En hy het 20 jaar lank as rigter oor Israel gedien in die tyd van die Filistyne.+ Rigters 16:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Simson het uitgeroep: “Laat my saam met die Filistyne sterf!” Toe het hy met al sy krag gestoot, en die huis het op die leiers en al die mense daarin geval.+ By sy dood het hy dus meer mense doodgemaak as wat hy gedurende sy lewe doodgemaak het.+
2 In daardie tyd het Manoʹag,+ ’n man uit die stam van Dan,+ in Sora+ gewoon. Sy vrou was onvrugbaar en kinderloos.+
24 Later het die vrou aan ’n seun geboorte gegee en hom Simson+ genoem. Terwyl die seun grootgeword het, het Jehovah hom bly seën.
8 Toe het hy die een ná die ander doodgemaak in ’n groot slagting, en daarna het hy in ’n grot* by Etam gaan woon.
30 Simson het uitgeroep: “Laat my saam met die Filistyne sterf!” Toe het hy met al sy krag gestoot, en die huis het op die leiers en al die mense daarin geval.+ By sy dood het hy dus meer mense doodgemaak as wat hy gedurende sy lewe doodgemaak het.+