5 Jy sal swanger word en aan ’n seun geboorte gee, en geen skeermes mag aan sy kop raak nie,+ want die kind sal van geboorte af* ’n Nasireʹër van God wees, en hy sal die leiding neem om Israel uit die hand van die Filistyne te red.”+
31 Later het sy broers en sy pa se hele familie gekom om sy lyk terug te neem. Hulle het hom teruggebring en hom tussen Sora+ en Estaʹol in die graf van sy pa, Manoʹag,+ begrawe. Hy het 20 jaar lank as rigter oor Israel gedien.+
32 En wat sal ek nog sê? Want daar is nie genoeg tyd vir my om nog te vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete nie.