-
Numeri 30:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 “Dit is die wetsvoorskrifte wat Jehovah Moses beveel het in verband met ’n man en sy vrou, en in verband met ’n pa en sy jong dogter wat in sy huis woon.”
-
-
Deuteronomium 6:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 “Hier is die gebooie, die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat Jehovah julle God gegee het om julle te leer, sodat julle dit kan gehoorsaam wanneer julle in die land ingaan wat julle in besit gaan neem
-