-
Levitikus 18:28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 As julle die land nie onrein maak nie, dan hoef die land julle nie uit te braak soos dit die nasies sal uitbraak wat voor julle daar was nie.
-
-
Levitikus 26:27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 “‘As julle ten spyte hiervan nie na my luister nie en daarop aandring om ’n weg te volg wat in teenstand is teen my,
-